Johandré du Plessis, ’n leerling aan die Primêre Skool Naudeville, het aan die Kloppers-tennistoernooi van 4 tot 6 Julie in Bloemfontein deelgeneem. Johandré was negende in die enkelspel vir o.10-seuns en tweede in die dubbelspel.