Vyf leerlinge van die Primêre Skool Naudeville het op 30 Julie aan twee tennistoernooie deelgeneem en is almal in die Noord-Vrystaatse tennisspan ingesluit. Die A-spanne het in Bethlehem gespeel en die B-spanne in Bloemfontein. Van links is Hannes Hoogendyk (nr. 3, o.14A), Henré Rossouw (nr. 4, o.12A), Estie Cronje (nr. 4, o.12A), Edrich Rossouw (nr. 1, o.10B) en Nardus Cronje (nr. 5, o.10A). Foto: Verskaf


Wys hul slag op die tennisbaan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 4 December 2025
    Vista E-Edition 4 December 2025

Gift this article