Ses van die Laerskool Odensia se atle­te het deurgedring na die Vrystaat-byeenkoms wat op Saterdag 2 Maart in Sasolburg plaasvind. Van links is, voor: Danè Swart, Wian van der Merwe en Gerné van Rooyen