Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks: Spelers wys hul slag

Die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks se kragmeting tussen die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem (BVHS) en die Goudveld-Hoërskool het Saterdag 20 April plaasgevind.


Die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks se kragmeting tussen die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem (BVHS) en die Goudveld-Hoërskool het Saterdag 20 April plaasgevind.

Wesgrow

Wesgrow

Wesgrow

Wesgrow

Wesgrow

Wesgrow

Met die eerstespan-rugbywedstryd het Goudveld goed gespeel. Dit was ’n spanningsvolle wedstryd maar ten einde het Goudveld die wedstryd met 19 – 13 verloor.

netbal

Elandré Venter, ’n speler in Goudveld se eerste netbalspan. Foto: Verskaf

Met die seuns-hokkie het Goudveld se o.16-span 0 – 0 gelykop gespeel, en die eerste span seuns verloor 0 – 1 teen die Voortrekkers.

Lara Badenhorst, nog ’n speler van Goudveld se eerste netbalspan.Foto: Verskaf

Goudveld se eerste meisieshokkiespan het 0 – 5 teen die Voortrekker-span verloor.

Heinru Carstens, Goudveld se eerste rugbyspan-slot.Foto: Verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.