Giana Blignaut (gr. 6) van die Primêre Skool Naude­ville in Welkom het op Vryda­g 25 Oktober aan die Mega Madalas-veldwedren in Clarens deelgeneem. Sy het ’n silwermedalje verwerf. Foto: Verskaf


  • Untitled post 265989
    Vista E-edition 10 July 2025