Die dansers van Vibez Dance Studio het 4 Mei in Bloemfontein deel geneem aan die Elements Dans kompetisie en deurgedring na die Nationale rondte wat in Augustus gehou sal word in Sasolburg.
Die dansers het almal goed gevaar, en die volgende behaal.
Die Would Anyone Care Contemporary trio het goud gekry¬ 90% – Q vir nationals. (Anri, Caitlin, Dominique).
Chloe het vir Hip Hop goud gekry (84.5% – Q vir Nationals). Sy is ‘n kategoerie wenner.
Caitlin het vir Musical Character goud behaal (90% – Q vir nationals), ook vir Contemporary Pro het sy goud gekry (95% – Q vir nationals). Sy was derde in haar kategorie.
Dominique het vir Hip Hop goud ( 85% – Q vir nationals), vir Open goud (86%- Q vir nationals), vir Contemporary goud (89% – Q vir nationals) en sy was ‘n kategorie wenner. Sy het ook “most promising Snr” spesiale toekenning ontvang.
Chelsea het vir Musical character goud( 89%- Q vir nationals) ontvang en vir Contemporary goud 85.5% – Q vir nationals) en vir Hip hop Pro goud (95% – Q vir nationals) gekry.
Anri het vir5 Contemp goud (87% – Q vir Nationals) gekry, en vir Hip hop Silver (83% – Q vir Nationals) ontvang.
Leah kry Hip Hop, silver (81.5%), Mia Jonker kry vir Open, silver (83% – Q vir Nationals) en vir Acrobatics, silver (82%).
Nicolle kry Hip Hop, silver (83% – Q vir Nationals), Ivandri kry Hip Hop, silver (83% – Q vir Nationals) en Minje kry Hip Hop, silver (83% – Q vir Nationals).
Mia ontvang Lyrical, goud (85.5 – Q vir Nationals), Hip Hop, silver (80.5%) en Acrobatics, silver (83%- Q vir Nationals). Lache kry Contemporary, silver (83% – Q vir Nationals).