Gr. 10-leerlinge aan die Goudveld-Hoërskool wat lede van Die Voortrekkers is, het die Afrikaanse taalmonument in Voortrekkerpark, geleë in Arraratweg, Welkom, op Erfenisdag skoongemaak en herstelwerk daar gedoen. Die skool kon die opruiming doen nadat ’n geldinsameling gehou is en die Alma-kwekery plante en kompos geskenk het. Foto: Facebook


Weer netjies danksy skool se sorg

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 11 December 2025
    Vista Edition 11 December 2025

Gift this article