Wedloop gou hier

Dit is amper tyd vir die 21ste Vista Mediclinic-padwedloop, wat op 25 Augustus plaasvind.

Dit is amper tyd vir die 21ste Vista Mediclinic-padwedloop, wat op 25 Augustus plaasvind.


Dit is amper tyd vir die 21ste VistaMediclinic-padwedloop, wat op 25 Augustus plaasvind.

Deelnemers kan deelneem aan die onderskeie afdelings: In Her honour, Race Walk of Joy en Race Walk of Love, ter ere aan die vrou en haar gesin.

“Daar is baie pryse wat deelnemers wat aan die verskillende afstande deelneem, kan wen,” sê Hilde du Plessis, wedrensameroeper.

Inskryfvorms en inskrywings kan met die hand by die aangewese inskrywings­webwerwe voltooi word of dit kan aanlyn gedoen word by entryninja.com.

You need to be Logged In to leave a comment.