Daar word beweer dat gewapende mans ’n netwerkaanleg in die Welkom-nywerheidsgebied binnegegaan het. Hulle het die werknemers vasgebind en optieseveselrolle ter waarde van R1,5 miljoen gevat. Een werknemer is noodlottig geskiet.

Vyf verdagtes wat verbind word met die moord op ’n Welkomse man op 3 Desember 2022 is deur die Valke aangekeer.

Daar word beweer dat gewapende mans ’n netwerkaanleg in die Welkom-nywerheidsgebied binnegegaan het. Hulle het die werknemers vasgebind en optieseveselrolle ter waarde van R1,5 miljoen gevat. Een werknemer is noodlottig geskiet.

Twee verdagtes word nog gesoek.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 15 January 2026
    Vista E-Edition 15 January 2026

Gift this article