Die Vrystaatse Vroue-landbou-unie (VVLU) kongres is deur lede van die Welkom VLU-tak op 7 en 8 September by Sandstone Sleeper Estate by Glen, buite Bloemfontein, bygewoon. Van links is Annette van der Merwe, Elsie Botha, Susan Fourie, Sally Ziegelaar, Gerda Barnes, Hannetjie Joubert, Ester Griesel, Kowie Oosthuizen en Vanda Gagiano.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Untitled post 265989
    Vista E-edition 10 July 2025