Die gr. 2-leerlinge van die Welkom-Volkskool het op 16 Mei as deel van hul omgee-projek vir hierdie skoolkwartaal nie-bederfbare produkte aan Goldfields Hospice geskenk. “Hospice bedank almal wat by die spesifieke projek betrokke was hartlik vir hul bydrae,” sê Tanja Schutte van dié vereniging. Hier oorhandig Desiré Vos (links) die skenkings namens die leerlinge aan Schutte. Foto: Verskaf


Vul talle mae met omgee-projek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 15 January 2026
    Vista E-Edition 15 January 2026

Gift this article