Ans-cilé du Plessis, ’n leerling aan die Goudveld-Hoërskool, is as een van die finaliste in die Universiteit van die Vrystaat (UV) en Volksblad se Matrikulant van die Jaar-kompetisie aangewys. Die standaard van die kompetisie is baie hoog en die finaliste is op grond van hul uitstaande prestasie in akademie, leierskap, sport en kultuur, asook gemeenskaps­betrokkenheid, gekies.

Gekies as finalis: Ans-cilé du Plessis, ’n leerling aan die Goudveld-Hoërskool, is as een van die finaliste in die Universiteit van die Vrystaat (UV) en Volksblad se Matrikulant van die Jaar-kompetisie aangewys. Die standaard van die kompetisie is baie hoog en die finaliste is op grond van hul uitstaande prestasie in akademie, leierskap, sport en kultuur, asook gemeenskaps­betrokkenheid, gekies. 

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Untitled post 265989
    Vista E-edition 10 July 2025