Lede van die Welkom VLU-tak besoek weekliks die Silver Village-tehuis vir bejaardes in Welkom waartydens ’n skeppende aktiwiteit gedoen word. Op 4?April is Paasgeskenke gemaak. Sannie Vermeulen wys ’n glasie-hasie, en ’n waslap wat soos ’n hasie gevou is. Dit is met die oog op die afgelope Paasfees gemaak.

Supplied

Lede van die Welkom VLU-tak besoek weekliks die Silver Village-tehuis vir bejaardes in Welkom waartydens ’n skeppende aktiwiteit gedoen word. Op 4 April is Paasgeskenke gemaak. Sannie Vermeulen wys ’n glasie-hasie, en ’n waslap wat soos ’n hasie gevou is. Dit is met die oog op die afgelope Paasfees gemaak. 

You need to be Logged In to leave a comment.