Dit is tyd vir die Welkom-publisiteit-vlooimark, op Saterdag 9 November op die rugby­velde van die Hoër Tegniese Skool (HTS) Welkom. Meer as 100 uitstallers word verwag, en oudergewoonte sal die Vista-span daar wees om met lesers kennis te maak.

Dulcie Harris, komitee-lid, sê ’n aand-Kersmark word vir begin Desember beplan. Daar sal aktiwiteite vir die hele gesin wees en kinders kan van naderby met Kersvader kennis maak.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 11 December 2025
    Vista Edition 11 December 2025

Gift this article