Marathon-legende Louis Massyn en Handjie Vol se Jan Jacobs is twee van Odendaalsrus se bekende inwoners. Hulle kuier gereeld by die Odendaalsrus vlooimark

Supplied

Die Odendaalsrus-vlooimark word Saterdag (26/08) op die hoek van Kerkstraat en Odendaalstraat gehou. Uitstalplek is gratis, en die Handjie Vol-span sal ook daar wees.

Die datums vir die res van die maand is: 2 September, 9 September, 16 September en 23 September.

Kontak Jan Jacobs by 072-543-4443 (WhatsApp), Tina Fouche by 063-821-6882 (WhatsApp) of Loure Basson by 083-256-5662.

You need to be Logged In to leave a comment.