Van Vista se personeel het Mandeladag, 18 Julie, by die Blessings-diereskuiling in Welkom deurgebring. Hulle het worsbroodjies vir die werknemers gebraai om hulle te bedank vir die werk wat hulle met die diere doen. Constantia Spar, Roots en OK Foods Commando het gehelp om die dag moontlik te maak. Van links is Ryno Kirsten, Vanessa Nelson, Amanda-Louise Nel en Michelle Walker (almal van Vista). Foto: Verskaf

Reik uit na diereskuiling

You need to be Logged In to leave a comment.