10 Mei
‘n Gholfdag met die formaat beterbal-kiesspel (“betterball scramble drive”) met pret en “Ons gee hoop vir kinders” word by die Oppenheimer-gholfklub aangebied.
April is ook ‘n maand vir outisme-bewusmaking. Tesame met die gholf word daarom om 08:00 ‘n 5km-gesinspretdraf aangebied. Elke deelnemer kry ‘n medalje. Skryf in op entryninja.com – dit kos R305 per speler. Die gholfdag is oop.
Kontak die Oppenheimer-gholfbaan by 057 353 2131, Christo Nel by 072 990 5445 of Piet Delport by 082 577 9122.
Die Oppenheimer-gholfklub wil ook die dag vir vroue spesiaal maak. Amore Bekker bied om 10:00 ‘n praatjie aan: “Werk met die kaart wat vir jou gedeel is.”
Gaste kan saamkuier en koek en koffie of tee tee saam geniet.
General
Six Anglo Gold Ashanti pension and medical aid meetings have been scheduled in Welkom for 2025. These will be held on 27 February, 29 May and
28 August.
The venues are the Welkom Retirement Village in Peridot Street (12:00 to 13:00) and Huis Oranje in Gimnassium Street (10:00 to 11:30). Call Ronnie Barlow-Jones on 083 308 5530.