Every Saturday

The weekly parkrun takes place at 08:00 at the St Dominic’s College sports field at 85 Jan Hofmeyr Road. Walk, jog, run or volunteer. Access via the Volks Road entrance.

21 November

The Welkom Gimnasium Golf Day at the Oppenheimer Golf Club. R2 000 entry includes: 4 Ball, Full American Scramble, a meal, a goody bag. For bookings contact 082 491 1892.

25 November

The Anglo Gold Ashanti pension and medical aid meetings will be held at the St Luke’s Methodist Church. The English meeting will take place between 10:00 and 11:00, and the Afrikaans meeting between 12:00 and 13:00. Call Ronnie Barlow-Jones on 083 308 5530 or 083 333 6667 for more information.

23 November

Die Evangelies-Gereformeerde Kerk hou hul Kersangdiens saam met Rina Mouton en Krokkie die Krokodil. Die diens begin om 09:00 by die kerk op die hoek van Jackie Kruger- en Dawidstraat, Naudeville. Rig navrae aan ds. Chris Lombard op 083 652 8433. Die diens is gratis.

25 November

Anglo Gold Ashanti mediese-fonds en pensioenvergaderings sal by die Huis Ougoud (10:00 – 12:00) en die Welkom Retrirement Village (13:00 – 15:00). Albei vergaderings sal in beide Engels en Afrikaans gehou word. Skakel Ronnie Barlow-Jones op 083 308 5530 of 083 333 6667 vir meer inligting.

26 November

The Anglo Gold Ashanti pension and medical aid meetings is scheduled to be held at the St Luke’s Methodist Church. The English meeting will take place between 10:00 and 11:00, and the Afrikaans meeting thereafter between 12:00 and 13:00. Involved parties or those who wish to find out more can direct their enquiries at Ronnie Barlow-Jones on 083 308 5530 or 083 333 6667 for more information.

29 November

Dietjies en Daaitjies Kersmark word by die Poskantoorsentrum in Allanridge gehou. Dit begin om 08:00 en sal to laat aanhou. Daar sal baie kosstalletjies wees asook kuns, handgemaakte produkte en baie pret vir die kinders. Stalletjies kos R50 elk. Kontak 082 477 9365 vir meer inligting.

29 November

Huis Ougoud hou ‘n potjie vir geskenk dag. Die ingang is R500 met spanne van 4 tot 6 mense wat kan deelneem, Huis Ougoud sal ook die aand hulle liggies aanskakel. Skakel 065 596 7457.

Kontak Vista

Kontak Vista met inskrywings oor konserte, leefstyl-werksessies, optredes van kunstenaars en gassprekers en ander geleenthede ten bate van nie-winsgewende organisasies. Hierdie onligting word gratis in Vista se dagboek geplaas. Stuur inskrywings met inligting, asook kontakname en -nommers, na marti.will@novusmedia.co.za.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 11 December 2025
    Vista Edition 11 December 2025

Gift this article