Vista Dagboek/Diary

10 Mei ‘n Gholfdag met die formaat beterbal-kiesspel (“betterball scramble drive”), met pret en “Ons gee hoop vir kinders”, word by die Oppenheimer-gholfklub aangebied. April is ook ‘n maand vir […]


10 Mei

‘n Gholfdag met die formaat beterbal-kiesspel (“betterball scramble drive”), met pret en “Ons gee hoop vir kinders”, word by die Oppenheimer-gholfklub aangebied. April is ook ‘n maand vir outisme-bewusmaking. Op dieselfde tyd as die gholf word om 08:00 ‘n 5km-gesinspretdraf aangebied. Elke deelnemer kry ‘n medalje. Skryf in op entryninja.com – dit kos R305 per speler. Die gholfdag is oop. Kontak die Oppenheimer-gholfbaan by 057 353 2131, Christo Nel by 072 990 5445 of Piet Delport by 082 577 9122. Die Oppenheimer-gholfklub wil ook die dag vir vroue spesiaal maak. Amore Bekker bied om 10:00 ‘n praatjie aan: “Werk met die kaart wat vir jou gedeel is”. Gaste kan saamkuier en koek en koffie of tee saam geniet.

15 and 16 May

The Amari School in Welkom is to present the annual MelodrAmari entitled Candy Land. The shows will be held in the Ferdi Meyer Hall. Tickets for the Thursday show, which includes supper, cost R120. The Friday evening costs R150 and includes supper and pudding. A cash bar is available, and there will be card facilities. Dial 057 352 8423 or 082 971 6307

General

Six Anglo Gold Ashanti pension and medical aid meetings have been scheduled in Welkom for 2025. These will be held on 29 May and 28 August. The venues are the Welkom Retirement Village in Peridot Street (12:00 to 13:00) and Huis Oranje in Gimnassium Street (10:00 to 11:30) Call Ronnie Barlow-Jones on 083 308 5530.

You need to be Logged In to leave a comment.