Die Afrikaanse sanger Viljoen Retief besoek Welkom

Die Afrikaanse sanger Viljoen Retief besoek Welkom vir twee opvoerings op 8en 9 Oktober. Vrydag (08/10) tree hy by die Mynbestuurders-gholfdag ten bate van Amari-Skool op en op 09/10 tree hy by Woodstok Pub and grill op. Die kaartjies kos R100 elk en die deure maak 17:00 oop.

You need to be Logged In to leave a comment.