Op Donderdag 19 Januarie het die gr. 3-leerlinge van Welkom-Volkskool internasionale springmieliedag gevier. Elke leerling het ’n pakkie springmielies gekry om die dag mee af te sluit.Foto: Verskaf