Die NG gemeente Welkom-Noord het dié kerk se 55ste bestaansjaar op Sondag 28 September gevier met ‘n heerlike ete ná die diens. Van links is Giel Oberholster (lidmaat), ds. Lood Oliver, Rudi Möller (die eerste dopeling in 1970), Martie Möller (wat sedert 1970 ‘n lidmaat van die kerk is), Trudie Olivier (jarelange lidmaat), Chris Kruger en Willie Kruger.
Vier kerk se 55 jaar gesellig
|
Deel die berig:


