Op Maandag 16 Desember het Suid-Afrikaners verskeie Geloftedagvieringe oor die land heen bygewoon. ’n Groot groep boere en motorfiets­ryers het vanjaar weer by die Voortrekker-monument in Winburg bymekaar gekom om dié dag te vier. Photo: Marti Will