Van heinde en ver het Ouma Anna du Plooy se kinders gekom om onlangs haar 100ste verjaardag saam met haar te vier. Die inwoners van die Mevrou President Steyn-tehuis vir bejaardes in Odendaalsrus, vriende en familie het saam ’n teeparty in haar eer gehou. By Ouma Anna is Elize du Plooy (skoondogter), Duppie du Plooy (seun van Welkom) en Suzie Gericke (dogter van Pretoria). Foto: Verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.