Die NG kerk Welkom-Noord se gemeente het sy 52ste bestaansjaar met ’n gemeente-ete op 25 September gevier. Van links is Engela De Jager (gemeentelid sedert 1970 vanaf die begin), Deidré Oliver, ds. Lood Oliver, Martie Möller (lidmaat gemeentelid sedert 1970vanaf die begin), Trudie Olivier (een van die eerste dooplidmate) en Esther Posthumus (gemeentelid). Foto: Amanda-Louise Nel

Amanda-Louise Nel Credit: SYSTEM

Die NG kerk Welkom-Noord se gemeente het sy 52ste bestaansjaar met ’n gemeente-ete op 25 September gevier.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Untitled post 265989
    Vista E-edition 10 July 2025