Vier tieners van die Goudveld het aan die Mega Mountains Madalas, ‘n Enduro World-motorfietswedren, in Clarens deelgeneem. In dié wedren op Saterdag 25 Oktober het al vier saam met volwassenes in die verskeie klasse deelgeneem, en almal het goud verwerf. Twee pa’s het saam met die tieners die uithouwedren aangedurg, van links is Francois Blignaut, Giana Blignaut (13, Primêre Skool Naudevile), Riley le Gras (10, Primêre Skool Naudevile), Franky van Minnen (12, Welkom-Volkskool), Wayne van Minnen (15, Hoërskool Trio) en Wayne van Minnen sr.
Verwerf goud op ysterperde
|
Share this post:





