Verwerf doktorgraad

Oud-Goudvelder Gerda van Niekerk het Donderdag (06/09) haar LLD-graad in regte aan die Universiteit van Pretoria (UP) ontvang. Haar navorsing het die geskiedenis en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), spesifiek met betrekking tot die finansiëlestabiliteitmandaat van die SARB, ondersoek. Die nuwe wet rakende die finan­siële sektor se regulering, wat op 1 April 2018 in…


Oud-Goudvelder Gerda van Niekerk het Donderdag (06/09) haar LLD-graad in regte aan die Universiteit van Pretoria (UP) ontvang. Haar navorsing het die geskiedenis en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), spesifiek met betrekking tot die finansiëlestabiliteitmandaat van die SARB, ondersoek. Die nuwe wet rakende die finan­siële sektor se regulering, wat op 1 April 2018 in werking getree het, is bestudeer. Die wet stel die Twin Peaks-stelsel van finansiële regulering in Suid-Afrika in werking. Die Twin Peaks-stelsel soos wat dit in Australië en Nederland toegepas word, is ondersoek en met Suid-Afrika vergelyk. Van Niekerk is die dogter van Boet en Martie Fourie van Hennenman en het in 1980 aan die Hoërskool Hennenman matrikuleer. Sy was 25 jaar lank ’n eiendoms- en kommersiële prokureur in Centurion en is tans ’n lektor aan die Universiteit van Limpopo.
Oud-Goudvelder Gerda van Niekerk, ’n oud Goudvelder van Hennenman het Donderdag (06/09)6 September haar LLD-graad(doktorsgraad) in regte aan die Universiteit van Pretoria (UP) ontvang. Haar navorsing het die geskiedenis en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), spesifiek met betrekking tot die finansiëlestabiliteitmandaat van die SARB, ondersoek. Die nuwe wet rakende die finan­siële sektor se regulering, wat op 1 April 2018 in werking getree het, is bestudeer. Die wet stel die Twin Peaks-stelsel van finansiële regulering in Suid-Afrika in werking. Die Twin Peaks-stelsel soos wat dit in Australië en Nederland toegepas word, is ondersoek en met Suid-Afrika vergelyk. Van Niekerk is die dogter van Boet en Martie Fourie van Hennenman en het in 1980 aan die Hoërskool Hennenman matrikuleer. Sy was 25 jaar lank ’n eiendoms- en kommersiële prokureur in Centurion en is tans ’n lektor aan die Universiteit van Limpopo.   
Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.