Vereer as uitblinkers

Die toppresteerders van die Vroue­landbou-unie (VLU) se Welkom-tak is op die jaarlikse prysuitdeling, wat op 17 Januarie gehou is, aangekondig. Van links is Marthie Faurie (kunswerk, blomme – gevorderd), Kowie Oosthuizen (lekkergoed), Desiree Korb (mikrogolf, gebottelde produkte, hoogste groottotaal) en Babsie Mans (mikrogolf, tuisgekweek, handwerk en gebak).


Die toppresteerders van die Vroue­landbou-unie (VLU) se Welkom-tak is op die jaarlikse prysuitdeling, wat op 17 Januarie gehou is, aangekondig. Van links is Marthie Faurie (kunswerk, blomme – gevorderd), Kowie Oosthuizen (lekkergoed), Desiree Korb (mikrogolf, gebottelde produkte, hoogste groottotaal) en Babsie Mans (mikrogolf, tuisgekweek, handwerk en gebak). Foto: Verskaf
Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.