Welkom-Gimnasium (Gimmies) het bobaas-rugbyspelers wat al drie hul wedstryde in die Griffon-rugby-eindronde gewen en in al drie van die skolerugbyligas koning gekraai het. Die o.16-span het met 28 – 8 teen die span van die Hoërskool Hentie Cilliers (Henties) gewen Credit: SYSTEM

Verdien hul klop op die skouer

You need to be Logged In to leave a comment.