Veiling maak verskil

’n Groot verskeidenheid antieke meubels en losgoed gaan op Saterdag 21 Mei ten bate van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds opgeveil word.


’n Groot verskeidenheid antieke meubels en losgoed gaan op Saterdag 21 Mei ten bate van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds opgeveil word.

Dié veiling sal deur die Bainsvlei-afslaers behartig word.

Bedrywighede begin om 10:00.

  • Belangstellendes kan Betsie Roux by 082-413-9275 bel om meer inligting te bekom.
Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.