Vat voor in Curriebeker

Vat voor in Curriebeker

Die Down Touch Griffons het Saterdag (18/06) klippe gekou om die Georgia Black Lions met 41 – 38 te klop. Die oorwinning is ná 20 minute ekstra speeltyd behaal. Nadat die Perses rustyd met 15 – 14 voor was, was die telling met die blaas van die eindfluitjie 31 – 31. Met dié sege is die Griffons deur na die eindstryd van die Curriebeker se eerste liga teen die OP Olifante Vrydag om 14:00 by die HT Pelatona-stadion in Welkom. Hier is Jaywin Juries wat Saterdag beïndruk het met sy skopwerk. Hy het 26 punte aangeteken met ’n drie, 3 doel- en 4 strafskoppe. Foto: Verskaf

Credit: SYSTEM

Vat voor in Curriebeker

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.