Vista
wil nuusdekking aan uitsonderlike stories uit die gemeenskap gee.
Diegene wat hul storie met die koerant se lesers wil deel, kan Marti Will by 057-357-1304 bel of ’n e-pos na marti.will@media24.com stuur.
Foto’s moet van ’n volledige onderskrif vergesel wees.