Die afgelope naweek (20/05) het die 59ste jaarlikse derby tussen die Goudveld-Hoërskool en Welkom-Gimnasium plaas­gevind. Welkom-Gimnasium (Gimmies) se matriekklas van 1983 het ook sy 40-jaarreünie gehou. Van die oud-Gimmies wat dit bygewoon het, is van links, voor: Gerda de Bruyn, Johnny Bischoff, Cora Lamprecht, Marjeanne Kotze, Boetie Steyger en Marthie Reynders Credit: SYSTEM

Trek saam op derby vir matriekklas se 40-jaarreünie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 15 January 2026
    Vista E-Edition 15 January 2026

Gift this article