Shéri Brynard (middel) was die spreker op die Vrystaatse Vrouelandbou-unie (VVLU) se area 8-konferensie op 16 Februarie in Welkom. Saam met haar is van links Gerda Pienaar (president van die VVLU), Suzette Brynard (Shéri se ma), Cindy Coetzee (president van die Suid-Afrikaanse Vrouelandbou-unie) en Annette van der Merwe (uitvoerende bestuurslid van area 8). Foto: Verskaf


Shéri Brynard (middel) was die spreker op die Vrystaatse Vrouelandbou-unie (VVLU) se area 8-konferensie op 16 Februarie in Welkom. Ook gaste by die geleentheid was Gerda Pienaar (president van die VVLU), Suzette Brynard (Shéri se ma), Cindy Coetzee (president van die Suid-Afrikaanse Vrouelandbou-unie) en Annette van der Merwe (uitvoerende bestuurslid van area 8). 

You need to be Logged In to leave a comment.