Kleuters van die Isobel Cooke-kleuterskool is onlangs deur ’n besoek van die Paashaas verras. Die besoek, gereël deur André-eiendomme, het voor Paasnaweek op Donderdag 14 April plaasgevind. Elke kleuter het ook ’n Paaseier ontvang. Saam met die Paashaas is die Gr. RR-leerlinge.Foto: Verskaf


Trakteer kleuters

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 13 November 2025
    Vista E-Edition 13 August 2025