Toon hul staal op toernooi

Vier judokas van die Harmony-judoklub in Virginia het op Saterdag 26 Februarie aan die nasionale judo-ranglystoernooi deelgeneem. Dié geleentheid is by die Universiteit van Pretoria aangebied.


Virginia Judokas wys hul staal

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.