Johandré du Plessis, ’n leerling aan die Naudeville Primêre Skool, het Sater­dag (15/04) in die Kloppers- tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Hy was agtste in die seuns o.10-groep.

Verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.