Volgens Swem Suid-Afrika se ranglys het Ella-Anne Roper van die Laerskool Naudeville in die ouderdomsgroep tien jaar en jonger vyf plekke in die tien topnommers behaal, asook ‘n 11de plek. In die top 20 het sy twee plekke, in die top 30 drie en in die top 40 een.

Rats deur die water

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Untitled post 265989
    Vista E-edition 10 July 2025