Lede van die Welkom-stoeiklub het in September die Vrystaat op die Suid-Afrikaanse kampioenskapsbyeenkoms in Stellenbosch verteenwoordig. Van links is CJ Swart (o.13-vrystyl en presidenteafdeling, 65,0 kg-71,0 kg, twee goue medaljes), Jared van der Merwe (o.9-vrystyl, 35,6 kg-39,2 kg, brons) en Wian van der Merwe (o.13-vrystyl, 41,0 kg-48,0 kg, vierde). Afwesi­g: Greco Roman (41,0 kg-48,0 kg, silwer).Foto: Verskaf


Stoei slim

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article