Die Welkom-stoeiklub se lede het op 18 Mei deelgeneem aan die Vrystaat-ope in Pretoria, met ’n rekordgetal inskrywings van 410. Van links is, voor: Liam Herbst (o.6 – 24,1 kg-25,9 kg, 3de plek), Jan-Phillip du Plessis (o.6 – 20,9 kg-21,1 kg, 2de plek), Malan Prinsloo (o.6 – 19,6 kg-20,5 kg, 3de plek), Fourie du Plessis (o.7 – 33,0 kg-36,0 kg, 1ste plek) en Kaydem Prinsloo (o.8 – 21,6 kg-22,9 kg, 1ste plek)