Stoei plekke los

Lede van die Welkom-stoeiklub het op 5 Augustus aan die Johnnie Reitz Big 5- ope kampioenskapsbyeenkoms by die Universiteit van Pretoria (UP) deelgeneem.


Lede van die Welkom-stoeiklub het op 5 Augustus aan die Johnnie Reitz Big 5- ope kampioenskapsbyeenkoms by die Universiteit van Pretoria (UP) deelgeneem. ’n Rekord­getal-inskrywings van 883 is ontvang, met spanne van onder meer Egipte, Namibië en Amerika. 

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.