Die Desert Wings-motorfietsklub het ’n uitreikaksie ten bate van die Welkom-jeugsentrum by die Hot Spot in Fuelstraat gehou. Daar was ’n massarit en kontant, kos, toiletware en komberse is ingesamel en aan die jeugsentrum oorhandig. Voor, is: Kim van Heerden (ondersteuner)

Die Desert Wings-motorfietsklub het ’n uitreikaksie ten bate van die Welkom-jeugsentrum by die Hot Spot in Fuelstraat gehou. Daar was ’n massarit en kontant, kos, toiletware en komberse is ingesamel en aan die jeugsentrum oorhandig. 

You need to be Logged In to leave a comment.