Stem ook só

Enigeen wat weens ouderdom of gesondheidsprobleme nie ’n stempunt kan besoek nie, kan aansoek doen om ? tuisstem uit te bring.


Enigeen wat weens ouderdom of gesondheidsprobleme nie ’n stempunt kan besoek nie, kan aansoek doen om ? tuisstem uit te bring.

Die verkiesingskommissie (OVK) sal onder meer tehuise vir bejaardes en hospitale op 27 en 28 Mei besoek om mense in staat te stel om te stem.

Mense wat byvoorbeeld uitstedig gaan wees, swanger is, nie lank kan staan nie of moet werk op 29 Mei, kan aansoek doen om op 27 of 28 Mei te stem.

Mense kan ook aansoek doen vir ? artikel 24A-stem, om by ’n ander bestemming te stem indien hulle op 29 Mei uitstedig gaan wees.

Dieselfde geld sou iemand in die buiteland wees. So iemand kan aansoek doen om by ’n gemagdigde buitelandse punt te stem.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.