Dié leerlinge aan die Laerskool Voluit in Virginia is as die hoofleiers vir 2022 gekies. Van links is Ian Smith (hoofseun), Benjamin Wille (onderhoofseun), Mikayla Meyer (hoofmeisie) en Mart-Ané Claassen (onderhoofmeisie).Foto: Verskaf