Die Welkom-Volkskool se personeel, ouers en vriende het op Vrydag 26 Julie saamgespan om bykans 9 700 worsbroodjies ten bate van Kaylin de Witt te maak en verkoop. Kaylin is op agtjarige ouderdom met die bloedsiekte leukemie gediagnoseer. Foto: Verskaf


Staan saam om meisie te ondersteun

You need to be Logged In to leave a comment.