Dié pragtige duif van George van Onselen is ’n De Smet/Tom Lock kruising en het ses titels verower in die 2024 Gamtoos Federasie kampioenskappe. Dié hen is die langpad-, asook die Oos-roete kampioen vir 2024. Van Onselen is nie net die Gamtoos Federasie se voorsitter nie, maar ook 2024 se kampioen. Die Federasie het tans 26 lede en sluit Jeffreysbaai, Humansdorp en die Tsitsikamma in. Vir navrae skakel Van Onselen by 078 218 5517. Foto: VERSKAF