Spelers wil weer wys aandreeks is ’n opskop soos geen ander

Die eindstryde van 2022 se Vista-Odensia-aandreeks was met spanning belaai.


Die eindstryde van 2022 se Vista-Odensia-aandreeks was met spanning belaai.

Piet Odendaal, hoof van die Laerskool Odensia, het gemeen dat ondanks die negatiewe invloed van die Covid-19-pandemie daar altyd positiewe dinge is om op te fokus – en een daarvan is die Odensia-aandreeks.

Swaar reënweer het gedreig om die spel te kelder, maar ’n hoogs mededingende atmosfeer het opwinding en goeie gees verseker en goeie gees het tussen die spanne geheersr.

Laerskole van Kroonstad, Bothaville, Bultfontein, Hennenman, Welkom, Riebeeckstad, Virginia en Odendaalsrus het deelgeneem.

You need to be Logged In to leave a comment.