Boodskap van Odensia se o.13-rugbykaptein, Nian Oberholzer:

’n Hartlike welkom aan elke skool, afrigter, deelnemende speler en ouer by die Vista-Odensia-aandreeks van 2023.

Thank you to every coach, rugby and netball player, and parent for your sincere contribution to making this year’s night series yet another success.

Sonder julle sal hierdie spog-sportgeleentheid nie moontlik wees nie.

Elke span, afrigter en ouer se betrokkenheid en ondersteuning word nie as vanselfsprekend aanvaar nie en word opreg waardeer.

Mag elkeen wat deelneem in hierdie aandreeks hul talente benut en hul geloof uitleef tot eer van ons Hemelse Vader. May we win with pride and lose with margins.

Mag ons optrede straal van liefde, respek en sportmanskap.

Geniet dit hier by die Vista-Odensia-aandreeks van 2023.

Boodskap van Odensia se o.13-netbal­kaptein,
Anri Cox:

For us, the night series is one of the highlights of the year.

With this special event, we want to welcome all the sport friends as well as the parents, supporters and teachers.

Vir elke netbalspeler, kom en geniet die atmosfeer by Odensia.

Waar ons almal mekaar leer ken en nuwe vriende maak op die sportveld. Wen of verloor, ons gaan die netbal en rugby seisoen met ’n hoë noot begin.

Ons sien baie uit daarna om julle hier by ons pragtige skool te kan ontvang.

You need to be Logged In to leave a comment.