Twee swemmers van Welkom het uitstekend gevaar op die Valsriviergala wat op 18 November in Kroonstad gehou is. Tristan Venter van Welkom Super Seals is as victor ludorum vir senior seuns aangewys en Shyenne Laubscher van Welkom Aquatics is as victrix ludorum vir senior meisies aangewys.Foto: Verskaf