Soos visse

Vyf lede van die Welkom Super Seals-swemklub het goed gevaar op die Vrystaat-kampioenskapsbyeenkoms wat op 23 Desember in Parys gehou is. Van links is, voor: Mosa Seboko, Tatum Venter, Miguel Figuiera (2 goue, 4 silwer- en 2 bronsmedaljes) en Noa Mansill (4 silwer- en 2 bronsmedaljes); agter: Tristan Venter en Corinne Mansill (afrigter).


Vyf lede van die Welkom Super Seals-swemklub het goed gevaar op die Vrystaat-kampioenskapsbyeenkoms wat op 23 Desember in Parys gehou is. Van links is, voor: Mosa Seboko, Tatum Venter, Miguel Figuiera (2 goue, 4 silwer- en 2 bronsmedaljes) en Noa Mansill (4 silwer- en 2 bronsmedaljes); agter: Tristan Venter en Corinne Mansill (afrigter). Foto: Verskaf
Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.